Personeel

Me. Yolande Jansen van Vuuren (Direkteur)

Me. Yolande Jansen van Vuuren (Direkteur)

“Jesus was about the least, the last and the poor…”

Ek weet dat die enigste manier om uitstekend te wees in wat jy doen, behels dat jy dit met alles in jou liefhet! My liefde vir kinders is dit!

Juffrou Therina van Niekerk (Skoolhoof)

Juffrou Therina van Niekerk (Skoolhoof)

Graad 1 & 2 - Voog

“Vrede woon in ‘n siel vol dankbaarheid.”

Grondslagfase:
Graad 1
Graad 2

Juffrou Theani Kleynhans

Juffrou Theani Kleynhans

Graad 3 - Voog

“Kies elke dag vreugde, al is dit net in iets kleins – geluk begin by ‘n besluit.”

Grondslagfase:
Graad 3

Juffrou Celine Potgieter

Juffrou Celine Potgieter

Graad 4 - Voog

“Die lig skyn altyd die helderste wanneer jy jouself is.”

Vakke:
Geografie, Geskiedenis, PSW, LO, Kuns, NWT

Juffrou Suné de Villiers

Juffrou Suné de Villiers

Graad 5 - Voog

“In tye van onsekerheid is God my sekerheid”

Vakke:
Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie

Juffrou Charlotte Potgieter

Juffrou Charlotte Potgieter

Graad 6 - Voog

“Wees genadig”

Vakke:
Afrikaans, Sosiale Wetenskappe (Gr.7) en Kuns (Gr.7)

Meneer Christiaan van Rijn

Meneer Christiaan van Rijn

Graad 7

“Life is short, so give it your all.”

Vakke:
Engels, EBW, Tegnologie, FLO